Stedelike Hitte Eiland

Die huidige situasie is dat daar die plobleem is wat bekend staan as die Stedelike Hitte Eiland in ‘n stedelike area. Dit veroorsaak dat al die besoedeling wat die stad vrystel (deur middle van motors, fabrieke, en vele menslike aktiwiteite) vasgevang word deur die geboue. Die bydraende faktore hou die proses aan die gang wat die verwarming van die stad tot gevolg het. Die doel van my ondersoek was om meer mense in te lig oor die aangaande probleem. Dit het groot gevolge op die toekoms, wat ons negatief gaan beïnvloed.

agtergrond foto deur: https://cdn.pixabay.com/photo/2017/03/29/15/18/tianjin-2185510_960_720.jpg home page prent