Biodiversiteit


Index

Analiese

Bevindinge


Ons Biodiversitheit

Die probleem wat ek ondersoek het handel oor die verloor van ons biodiversitheit. My doel was om uit te vind hoe bewus mense oor ons biodiversiteit is en wat ons gaan doen rakende die situasie. Ek het bevind dat meeste mense wel bewus is van ons situasie en bereid is om tot akies oor te gaan om dit te verbeter.

Prent vanaf https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/8/81/3d-wallpaper-widescreen-3.jpg

Agtergrond vanaf http://turn2outs.com/home-page/white-textured/