Tuisblad Bevindings Grafieke

RED ONS PLANEET


Plastiek Besoedling in die Oseane


Die grootste komponent van besoedeling in die oseaan is plastiek. Plastiek steur die mariene lewe en kos mense elke jaar miljarde rande om te vervaardig. Die doel van die ondersoek was om te bepaal hoe erg die plastiek besoedeling die oseane affekteer en om maniere te prober vind om die effek hiervan te verminder. Ek het bevind dat plastiek besoedeling in die oseane ‘n baie grootter problem is as waarvan mense bewus is. Ek het ook bevind dat indien mense bewus was van die situasie, hulle meer moeite sou insit om dit te verminder. Ek het ook bevind dat indien verbruikers sou herwin en vervaardigers sou dink aan die toekoms en moeite sou insit, die effek drasties sou verminder.

Plastiek Besoedeling
https://www.nps.gov/articles/tales-from-the-tides-june-2018.htm

"I think some people think
it's okay to throw trash outside,
but I want to stop this."

Hannah H. (Grade 5, Alaska)