Oplossing

Hoeveel geld moet jy insamel?

Wanneer moet jy dit insamel?

Hierdie is noodsaaklike vrae om te vra voordat jy jou met jou skare befondsing projek begin.

Jou skarebefondsing projek moet uniek wees vir jou. Voeg beelde en video's oor jou of die rede waarvoor jy geld insamel.

Jy moet ook jou storie vertel en redes gee hoekom jy hierdie fondsinsameling doen.

As jou skare befondsing projek hierdie elemente bevat sal skenkers meer geneig wees om geld te skenk.

Laat jou vriende, familielede en kollegas weet oor jou projek deur dit via e-pos, Facebook, Twitter en ander sosiale toepassings te deel met hulle (Fundly, No date).

Ongeag of jy jou fondsinsamelingsdoel bereik het of nie, moet jy jou ondersteuners bedank vir hul donasies.

As jy 'n paar belangrike ondersteuners het, moet jy ook vir hulle persoonlik dankie sê (Fundly, No date).

Bibliografie

Fundly, No date. Crowdfunding 101: Raising money and awareness online. [Online] Available at: https://blog.fundly.com/crowdfunding/ [Accessed 27 Mar 2018].

Huffpost, 2016. Sony Filed A Patent For Video-Recording Contact Lens. [Online] Available at: https://www.huffingtonpost.com/entry/sony-contact-lens-camera_us_57220fc6e4b0f309baefd3f2 [Accessed 22 Feb 2018].

maroela media, 2016. Kindermishandeling kos SA sowat R238 miljard. [Online] Available at: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kindermishandeling-kos-sa-sowat-r238-miljard/ [Accessed 23 Mar 2018].

Mindiamart, 2015. Spy Contact Lens. [Online] Available at: file:///S:/Fase%201/Navorsing/Spy%20Contact%20Lens%20at%20Rs%2022000%20_pair%20_%20Soft%20Contact%20Lenses%20_%20ID_%2013715733812.html [Accessed 20 Mar 2018].

The Sociable, 2017. Smart contact lenses: a look at what we can expect. [Online] Available at: sociable.co/technology/smart-contact-lenses [Accessed 20 Mar 2018].