Liggaam

Wie doen dit?

Mense wat daar op uit is om ander mense se lewens 'n leun te maak deur om "Fake News" te versprei en nie de regte werklike nuus nie (Sample, 2018)

Waarom doen hulle dit?

Valse nuus is reeds 'n hele bedryf, 'n anti-demokratiese wapen, 'n fliek, 'n toneelstuk, 'n belediging en 'n cliché in die wê reld (fin24, 2017).

Oplossing?

Cambridge navorsers het 'n aanlyn-speletjie gebou, met die naam "Bad News", waarin spelers meeding om 'n "disinformation and fake news magneet" te word. Deur lig te werp op die skaduryke praktyke, hoop hulle dat die spel die publiek sal "inent" en mense ongemaklik maak vir die verspreiding van onwaarhede (fin24, 2017).

Tuisblad
Bevinding
Bibliografie