Wolhaarnuus "Fake News"

Inleiding

Die probleem is dat daar baie Wolhaarnuus of "Fake News" daar buite is en baie mense val vir hierdie nuus. Ek wil graag ander mense laat sien wanneer dit Wolhaarnuus of "Fake News" is sodat hulle nie vir dit val nie of glo nie. edgelowige manier.

Fokusvraag

Wat is die huidige situasie in die wê reld oor Wolhaarnuus en wat is die oplossing.

Gevolgtrekking

In hierdie ondersoek wat ek aan gepak het, het ek bevind dat daar mense is wat daar op uit is om die wê reld in chaos in te druif deur om "Fake News" te versprei oor meer as een platvorm. Hierdie tipe nuus is ook een van die grootste bedrygings in die wê reld weens die massas mense wat vir hierdie tipe nuus val en dit dan weer oor versprei na hulle vriende en familie lede. Maar daar is wel 'n oplossing teen die gevaar van "Fake News" gevind deur navorsers van Cambridge, en dit is om om op hulle verwerf te gaan wat jou leer om te onderskei tussen "Fake News" en die werklike nuus daar buite.

From:http://bdfjade.com/cool-backgrounds.html

Inligting oor Wolhaarnuus
Bevinding
Bibliografie