Tuisblad Navorsing Bevindinge Gevolgtrekking


Gevolgtrekking

Baie mense is bereid om ou klere en geld te skenk vir weeshuise wat reeds bestaan, asook om die huise te besoek en tyd met die kinders te bestee. Sommige mense het selfs gesê hulle sal 'n weeskind aanneem in die toekoms. Daar sal ook afsonderlike bedrae donasies gemaak word op verskillende wyses om die oplossings te laat realiseer.